1 reviews | Active since Mar 2015
Do not contact or work with Reliable Realty's Tanya Vermeulen
These are the type of people you do not want to associate with!! See below an extract of a very unprofessional email received from one of the sales agents of Reliable Realty - Tanya Vermeulen. Lyk vir my daar is 'n groot slang in die gras met die een!
"Hi daar Rudi
Hiermee stel ek jou in kennis dat ons maatskappy GEEN verdere ****ak met jou sal he nie. Skriftelik vra ek dat jy ons nie weer ****ak of my mense afkraak nie.
Ek het met jou pa gepraat – WAT ‘N FANTASTIESE MAN!!!!!
Ek het alles op record…. Jy het amper jou pa se kans om ‘n huurinkomste te he gekelder met jou al jou slimheid.
Ek ontmoet jou pa die naweek en WETTIGLIK sal die ****rak geteken wees.
Ek sal ook graag ‘n copy van jou wettiglike aanstelling wat jou toestemming gee om namens jou ouers te teken wil sien en dit op leer sit
Met al jou slimheid het jy heeltemal die verkeerde ****rak geteken (wat as ‘n menslike fout aan jou gestuur was).
As jy so slim was dan het jy mos die ****rak eers gelees?
Ek wens ek kon hier se wat ek van jou dink, maar jou pa het baie mooi met my gepraat en gese ek moet die beter een wees.
JY HET ‘N FANTASTIESE PA. Snaaks hoe familie kan verskil……
He ‘n fantastiese lewe vorentoe
Mag ek nooit weer van jou hoor nie
Ons prokereur is in ge’cc
Baie liefdie en BAIE groete
Tanja Vermeulen"
en dan die ander reply:
"Lol…. That is so funny….
I hereby would like to inform you that the house is registered in your father and mother’s name. (WHICH SHE HAD WRONG AGAIN!!)
You have not provide proof that you can sign on their behalf and also did your father agree that there is none such arrangement on paper
Please stop embarrassing yourself….. If you don’t have any respect for yourself, please then do it for your already embarrassed father"
Ciao!"
