HS
Hanna S

1 reviews | Active since May 2015

12 Jul 2015, 19:35

finish 56+28=84 het minder in doe box.

Ek het laas jaar iewers september(4 boxes) en nou weer in julie by checkers die 1.66kg fiish powerball verpakking gekoop(weer 4 boxes). daar moet 84 in wees en toer ek eerste box oopmaak het ek gesien dit is slegs driekwart. ek het besluit om dit te tel en net 76 in die eerste box gekry ipv 84 en in die 2 de box 78 ipv 84. ek moes dan seker in sept laas jaar ook minder per box gekry het. die ander 2 boxes is nog geseel maar ek weet daar sal minder as die 84 soos beloof is op die box wees. ek sal graag vergoeding wil he aangesien ek die super value pack koop juis oor dit waarde vir jou geld is. ek kan ie glo die publiek word so ingeloop nie!!!

0
Replies (0)