cG
chrissie G
1 reviews | Active since Oct 2016
05 Oct 2016, 11:38
uiterse onprofessionele diens
<p>ek is n gereelde klient by rebel fruit and veg die eienaar praat mt sy wergewers asof hulle sy vloerlappe is n voor kliente ek dink dis uiters onproffesioneel en onaanvaarbaar die mnse werk ook vir n salaris en ht ook regte. ek sal nooit weer hulle ondersteun nie</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)