1 reviews | Active since Dec 2016

13 Dec 2016, 20:46

Swak diens

<p>My geyser het 28 Oktober gebars en tussen Realty 1, die makelaar ek Santamversekering is dit nou week 7 en is die herstelwerk steeds nie gedoen nie. Die boonste gedeelte van my eenheid moes ontruim word en slaap ek nou vir 7 weke in my sitkamer. As ek nie vir Nita Beukman van Realty 1 in Middelburg s***el nie kry ek geen terugvoer vanaf haar nie. Haar prinsipaal, Lizette Brauckmann beskerm haar in so ' n mate dat sy ontken dat Nita nie haar werk na be**** doen nie. Tussen die 3 besighede wil niemand verantwoordelikheid aanvaar nie en beskuldig hulle mekaar oor en weer.</p> <p>Dit is so jammer dat mens sosiale media moet gebruik om reaksie te kry</p>

0
Replies (0)