1 reviews | Active since Aug 2016

02 Aug 2016, 09:33

Mees onprofessionele, agterbakse diens: Letsie Coetzee

Letsie Coetzee, 'n wel bekende eiendoms agent wat populer is onder eiendoms agente en wat "beroemd" is vir haar werk het ons verskriklik terleurgestel. Sy probeer om elke hoek en draai geld uit mense maak - en haar eise is buitensporig met 'n persoonlike agenda. Sy het absoluut geen benul van 'n professionele verhouding met haar huurders nie en minag haar huurders.

Ons verstaan dat as 'n agent moet hulle streng wees teenoor die huurders - en ons aanvaar dit so. As opgevoede volwassenes het ons na die gehuurde eiendom gekyk asof dit ons eie is. Nie te min - voordat daar enige inspeksie gedoen was - het Letsie Coetzee oor 'n epos gedreig dat sy sal seker maak ons verloor ons deposito.

Letsie Coetzee tree nie binne die ****rak se gronde op nie en probeer kanse vat. Tot op 'n mate waar ons vir haar bewyse moet stuur dat sy inderdaad verkeerd is en dat sy nie buitensporige eise kan stel wat nie in die ****rak genoteer is nie.

Letsie Coetzee het die volgende van ons geeis wat nie in die ****rak gestipuleer is nie en wat nie met ons bepreek was toe ons met die ****rak ooreengekom het nie:

- sy verwag 'n plasings fooi van R3600

- sy wil buitensporige ****rakteurs kry om 35m2 se matter te kom was vir 'n rekening van bo R2000

- sy het probeer om 'n ekstra elektrisiteit rekening aan ons aftesmeer van R800 wat nie aan ons behoort nie

- sy vra inspeksie fooie

Die baie aangename tyd wat ons op die eiendom gebly het - was vieslik versuur deur Letsie Coetzee se onprofessionele optrede en persoonlike agendas. Ons is diep terleurgesteld in die diens en kan nie glo dat Letsie Coetzee wel bekend in die industrie is nie.

Ek sal nie Letsie Coetzee aanbeveel nie.

0
Replies (0)