JN
Johan N

1 reviews | Active since Feb 2017

14 Jul 2017, 18:00

Agterbaks en *****, los mens op straat na Goedkeuring

<p>Agent in Pretoria het ons die laat weet ons is goed gekeur om n huis te huur, vir meer as n week het sy ons foon oproepe vermy en ook nie ons Eposse beantwoord waar ons versoek het om die ****rak te teken en deposit te betaal, ees toe ons van n onbekende foon af bel antwoord sy en se vir ons die huis is vir iemand anders gegee. Minder as 15 dae voor die end van die maand hoor ons dit en om als te kroon is my vrou 7 mnde swanger en het ons ook n 1 jaar baba, sy doen nie eers die moeite om vir ons n ander plek te help soek nie, dis net van sorry kan jou nie help nie. Dan moet mens nie eers probeer die bestuurder in die hande kry nie want al die personeel werk saam en belowe net sal help sal help en aai siestog die moet erg wees maar niemand kan hom in die hande kry nie.</p> <p>so swak en siek diens het ek nog nooit beleef nie .</p>

0
Replies (0)