MP
Menta P

1 reviews | Active since Feb 2018

05 Feb 2018, 14:58

Ons het n huis in Rayton en dit deur genoemde agentskap verhuur. Die huurders het ****rakbreuk gepleeg, oa nie huur en water&ligte betaal nie. Die agentskap se prokureur bly net beloftes gee dat hy opvolg. +- n jaar al. Wag nogsteeds!

Lee beloftes en swak diens

0
Replies (1)
MP
Menta P's update24 Jul 2018, 11:02
Reviewer Update
Nogsteeds geen terugvoer