WA
Wikkie A

1 reviews | Active since Jul 2023

09 Oct 2025, 08:19

Was baie maklik om rekening online oop te maak

Was baie maklik om rekening online oop te maak. En ek kon my eerste aankoop online doen sonder enige moeite

0
Replies (1)
RCS
RCS's reply09 Oct 2025, 08:23
Official
Goeie dag Mnr. Wikkie Alberts,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Vriendelike Groete,
RCS Groep