DP
Davelina P

1 reviews | Active since Aug 2017

02 Jul 2020, 13:13

RCS en Game

Ek was saterdag 27junie 2020 was my handsak geroof binne in was al my en my man se ids bankkaarte bestuur lisensies binne min was ons bank rekeninge leeg getrek ek het die rcs groep ge****ak en my kaarte gestop nou wil ons nuwe kaarte he en rcs weier om vir ons nuwe rcs kaarte te gee en weier om my game kaart te vervang hulle se ons moet eers nuwe ids kry en verstaan nie dat ons nie n sent op ons naam het nie

0
Replies (1)
RCS
RCS's reply02 Jul 2020, 16:49
Official
Good day 

We herewith acknowledge receipt of your complaint. 

We have escalated your complaint to the relevant department for further assistance. 

Should you have any additional enquiries please do not hesitate to contact our Customer Service Department telephonically on ***or via e-mail: *** 

Kind Regards 

RCS Group 

Best regards,