dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

27 May 2019, 15:57

PASS THE BALL BETWEEN GAME AND RCS

Game card wat op onwettig gekoop is, wat ek 2 x gerapporteer het, en elke keer pak Game te onus op RCS vir die kaart vervanging, maar die gesteelde goedere bly missing en my nuwe maand se payment is op, maar ek kry geen joy uit niemand nie, ek het reeds na Paasnaweek die saak gerapporteer, maar daar is geen vordering of terugvoering nie!!!!Die persoon wat my Saterdag opgevolg het van Game is Mr Abdul Petersen wat probeer die situasie uitsort, maar ek raak nou GATVOL vir die sloer van die saak wat persoon of binne of buite GAME/RCS bedrog met my kaart gepleeg is, ek het die afvidavid en als reeds gestuur aan die ***** department, MAAR GEEB SUKSES nie, indien ek die week nie die probleem uitgesort kry nie, gaan ek dmv 'n plaaslike prokureur die saak besleg, ek gaan nie instaan vir kaart bedrog vir aankope nie, asook 'n swak stelsel wat toelaat dat mens se rekening gehack word en jy die ****offer moet betaal!!!!Lyk my Game vat geen verantwoordelikheid nie, plaas die onus nou RCS wat blykbaar die kaarte uitreik, wie gaan my rekening krediteur vir die bedrag wat openlik gesteel is????

0
Replies (2)
RCS
RCS's reply28 May 2019, 09:09
Official
Good day 
 
We herewith acknowledge receipt of your complaint.
 
We have escalated your complaint to the relevant department for further assistance.
 
Should you have any additional enquiries please do not hesitate to contact our Customer Service Department telephonically on ***or via e-mail: ***
 
Kind Regards
RCS Group
RCS
RCS's reply03 Jul 2019, 08:51
Official
Good day
 
We are pleased to inform you that your complaint has been resolved.
 
Please accept our apologies for the inconvenience this may have caused you.
 
We trust you find the above in order.
 
Kind Regards,
RCS CARDS