HR
Hendrina R

1 reviews | Active since Mar 2012

02 Nov 2023, 16:54

Dubbel paaiemente geneem

Ek het n makro kredietkaart by rcs asook n rcs kaart. Ek het op 30/10 n betaling gemaak op die makro kaart En op 1/11 n betaling op die ander rcs kaart:: Op 1/11 het Rcs debiet orders geneem maw. Daar was dubbel betalings gemaak. :: Dan hulle stiur n statement met rekening no wat nie ooreenstem met my kaart nommers nie:: hulle kom nieterug na my toe nie nadat daar verskeie emails gestuur is My id ***. Ek kan ook nie online login nie hulle het my geblok

0
Replies (2)
RCS
RCS's reply02 Nov 2023, 16:55
Official
 Good day  We herewith acknowledge receipt of your complaint.  We have escalated your complaint to the relevant department for further assistance.  Kind Regards RCS Group 
 
RCS
RCS's reply10 Nov 2023, 12:12
Official
Good day Hendrina , 

We are pleased to inform you that your complaint has been resolved. 

Please accept our apologies for the inconvenience this may have caused you. 

I trust you find the above in order. 

Kind Regards, 

RCS CARDS