1 reviews | Active since May 2019
BAD EXPERIENCE WITH RCS (SANLAM MONEY SAVER CREDIT CARD)
Ek is ongelooflik teleurgesteld in die diens wat ek van julle maatskappy ontvang tot op hede. Ek het ook op Hello Peter my ontevredenheid uitgespreek. Tans is ek 'n kliënt by Sanlam Money Saver Krediet Kaart. Vandag probeer ek vir my 'n GOEDKOOP voertuig verhuring kry en wanneer ek probeer betaal wil dit nie my kaart aanvaar en meld dit dat my kaart nie gekoppel is met Internationale voertuig verhurings agentskappe nie. Ons plaaslike voertuig verhurings agentskappe is tot R3000 duurder as die Internationale verhurings agentskappe. Hoe moet ek admin ek allerhande fooie betaal vir my krediet kaart as ek nie die diens kry wat ek verlang nie. Dit is swakker as swak. Ek is 'n baie ONTEVREDE KLiëNT vandag en kan glad nie julle aanbeveel vir enigiemand nie.
RCS would like to know if your query was resolved?
Regards
Randy
RCS would like to know if your query was resolved?
Regards
Randy
