AD
Annatjie D
1 reviews | Active since Mar 2015
06 Mar 2015, 10:45
Best pizza ****!!
Wow die pizza pie is regtig die lekkerste pie wat ek al ooit geeet het. Ek eet nie meer baie pasteie want ek kan dit nie meer bekostig om te koop, maar vanoggend stap ek by spar in en kry 2 vir R20 en dan die pizza pie verniet om te proe ek kon die versoeking nie weerstaan nie en ek moet se dis is nog n wenner van piemans pantry. Dankie vir nog n lekker pastei. Thumbs up vir PIEMANS !!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)