JK
JACQUES K

1 reviews | Active since Apr 2011

23 Jun 2015, 10:23

Waar's my koerant?

Dit is nou al die soveelste keer dat ons n kwessie het met Rapport ingevolge koerant wat nie afgelewer word nie. Ons het n maandelikse subskripsie by Rapport, waarvolgens hulle veronderstel is om elke Sondag ons koerant af te lewer by ons adres - soos op hul sisteem.<br> <br> Dit het al in die verlede gebeur dat ons koerant nie afgelewer word nie, waarna ons hulle moes bel en self opvolg. As ek so luister na die persoon(e) op die telefoon die kere wat ons tog bel, kry ek die gevoel van: Of daar word nie moeite gedoen nie

0
Replies (0)