LZ
Linda Z
1 reviews | Active since Sept 2017
02 Sept 2017, 09:21
WEES VERSIGTIG VIR RANT EN DAL VEEARTS
Mense wees asseblief versigtig wanneer julle julle diere na Rant En Dal veearts neem. Ek het my geliefde hondjie 2 maande gelede daarheen geneem vir sy inspuitings. Toe ek terugkom by my motor sien ek my hondjie ruk en trek styf. Ek het vinnig terug gehardloop maar helaas toe die Veearts hom by my vat was hy reeds dood. Asseblief mense neem kennis.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)