RG
Riaana G

1 reviews | Active since Jun 2023

12 Jun 2023, 07:14

Diere hospitale beteken niks

Wat help dit jy het diere hospitale in Randfontein as hulle nood nommers nie eens werk nie. Dis ñ "recording" wat sê hulle sal terug kom nou jou toe wanneer die boodskap gekry word. So as Ons diere baie siek is moet hulle maar doodgaan want jy kry green antwoord by enige veearts nie. Dis pateties!!!!!

0
Replies (0)