HR
Hendrina R
1 reviews | Active since Mar 2012
29 Jul 2015, 11:36
PAID UP ACCOUNT AT FNB
Goeie dag, ek ontvang op 22 Julie 2015 n sms van die prokureurs dat ek sleg 48 uur het om my agterstallige rek te betaal naamlik *** ( ek besit nie eers so rekening nie ) verwysing my fnb rekening , hulle gee n email adres, en as jy vir hulle email stuur kom dit net so terug,<br> <br> my rekenings by fnb is op betaal en toe gemaak, so sal ek graag nou wil weet vir wie skuld ek nog geld, en hoekom arriveer die balju by my huis
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)