DG
Duane G

1 reviews | Active since Oct 2013

01 Jan 2019, 01:16

tipe mails send to my son Duane

Geagte Mnr Goliath

Volgens inligting wat aan ons deurgegee is deur Malmesbury tak - het die volgende werker nie formeel kennis gegee maar net uitgeloop uit sy werkplek op 7.12.2018 en nie weer terug gekom (m.a.w GEDROS op 7.12.2018)

Duane John Goliath I/D ********** 153085.

Raimondi’s se ****rak is baie duidelik in die verband.

As jy bedank/diens verlaat sal jou salaris op die laaste dag van die maand betaal word waarin jy diens verlaat.(in die geval 31.12.2018)

Meneer D J Goliath se salaris vir die paar dae wat hy in Desember gewerk het, sowel as sy oortyd vir November 2018 sal dus op 31.12.2018 betaal word.

Oortyd (indien enige) vir Desember 2018 sal verwerk word saam met salarisse in Januarie 2019 en einde Januarie 2019 betaal word.

Baie dankie

Jean de Klerk

Tak Bestuurder

Description: Description: image001

Physical:26 Main road

Postal: P.O. Box 236, Piketberg 7320

Tel: 022 ********** ext. 1702

Website: www.raimondi.co.za

P Please consider your environmental responsibility before printing this e-mail

0
Replies (1)
DG
Duane G's update01 Jan 2019, 01:18
Reviewer Update
Geen betaling gemaak sleg !!!!!!!!! Sies Hoop julle mask toe !!!!!