AH
Amelinda H

1 reviews | Active since Apr 2019

03 Mar 2023, 08:14

Slegte diens

Ons het aansoek gaan doen vir n sitkamerstel die vrou het gese dit is goedgekeur Sal die Maandag aflewer. Ek verkoop die Sondag my ou stel en wag vir nuwe stel geen aflewering. Ek begin bel om uittevind wat gaan aan nee se hulle hulle moet nog my man se werk confirm so gaan dit aan vir 4 Dae wat hulle se sy werk antwoord nie hulle foon nie. Na die 4de dag se hulle hy werk nog nie lank genoeg by di plek nie moet dubbel deposito gee. Ons se nee soek ons deposito terug bestuurder se kom haal julle geld. Ry dieselfde dag soon toe kom daar nou het hulle nie geld Sal dit EFT. Ons Moe's dadelik betaal maar moet nou Dae wag vir ons geld asook na hoeveel oproepe geen kliente diens nie as jy n boodskap Los kom niemand terug na jou toe. Hulle diens is uiters uiters swak Nooit weer nie

0
Replies (0)