SE
Stephan E

1 reviews | Active since Nov 2022

08 Nov 2022, 09:38

Goeie Vakmanskap

Baie dankie Luan Dean en Andre vir die netjiese installasie. Julle vakmanskap is uitstekend . My systeem hardloop mooi.

Geen meer beurtkrag vir ons huishouding nie n baie baie laer Eskom rekening.

0
Replies (0)