LP
Linda P
1 reviews | Active since Nov 2020
25 Nov 2020, 12:02
Uitstekende diens
Baie dankie aan Don en sy span van Quality Pools. Julle diens was puik gewees. My swembad is ongelooflik mooi. Vir better diens kan 'n mens nie vra nie. Julle sal beslis verwysings van my af kry. Weereens baie baie dankie vir julle uitstekende diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)