KP
Karin P
1 reviews | Active since Sept 2020
10 Sept 2020, 15:46
Mike en sy span is uitstekend!!!!! Dankie Quality Pools vir 'n fantastiese swembad.
Ek wil net persoonlik dankie se aan Mike Simpson en sy span van Quality Pools. Hulle diens was puik gewees. Vanaf die kwotasie tot en met die installasie was ongelooflik vining gewees. En met dit te se bly ons ook nog in Rustenburg. Baie dankie Mike ons sal die swembad definitief geniet die somer. Quality Pools is uitstekend!!!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)