DP
David P

1 reviews | Active since Nov 2023

29 Nov 2023, 05:43

goeie diens

dankie Mike en span. dinge het vinnig en sonder enige probleme verloop. n lekker ervaring.

0
Replies (1)
Quality Pools
Quality Pools's reply29 Nov 2023, 13:29
Official
Plesier David.  Hoop jul koel lekker af en spandeer ure se familietyd in jul swembad.