MK
Mariette K

1 reviews | Active since Jul 2015

28 Nov 2015, 20:05

Promosie af**** nie gekry nie

Ek het my fotoboek online bestel en betaal. Ek het dit gedoen na ure so ek kon nie bel vir my promosie kode vir af**** nie en ek het ook gedink die af**** op die fotoboeke sal outomaties bereken word. Qphoto weier om my 50% af**** te gee en ek dink dis baie onredelik van hulle. Ek het my fotoboek binne die promosie tydperk bestel en betaal. Daar was nie n kode online nie !!!

0
Replies (1)
Q-Photo
Q-Photo's reply30 Nov 2015, 09:32
Official
Hello mariettekrog,

Thank you for writing to us.

The promotion code was published on our website and in all our emails.

Terms and Conditions apply to all our promotions.

Regards,
Liezel Geyser-Hahn