DL
Daleen L
1 reviews | Active since Nov 2020
09 Nov 2020, 22:14
Slegte Diens
Ek sukkel nou al 44 dae na dat ek die gelde oorbetaal het die 25 September 2020 en ek sukkel nog steeds vandag 09 November 2020 om die lesensie skyf uit hulle te kry. Ek het al seker so 100 keer hulle nommer gebel (hulle nommer is of altyd besig of hulle andwoord en sit net die foon in jou oor neer) en “as” iemand andwoord is dit net nog n veskoning of nog gelde wat betaal moet word voor ek die disk kan kry. Hierdie mense het geen diens nie, hulle sal jou nie terug bel nie of in die eerste plek bel en veduidelik nie nee jy moet maar raai raai speel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)