1 reviews | Active since Nov 2020
Ek is so moeg om andwoorde te kry..... Ek het op 16 August 2 van my kare se license betaal en 1 fine ook nog vir aflewering by my huis. Tot vandag nog het ek geen license disks op my Kar nie. Dankie Baie q no more 7/11/2020. Ek moes vandag weer betaal om paperwork te kry en vid ook toe uit ook die fine wat tot nou toe nie betaal was nie.... Daar is geen service van Q NO More af nie... As ek bel Kan hulle my nie eers se wat aan gaan nie. Oor die R3000 betaal en Dan moet ek nog steeds gaan Q en weer betaal.. Ek soek my geld trug vir wat hulle nie uit gesort het nie en Sal nie op Hou om hulle verder te expose nie.... Groot ****mmmm.... Sal niemand aan beveel om hulle te gebruik nie. Ek wag nou al lank maar kon dit nie Meer uit Hou nie. Die mense vat jou geld en doen niks trug nie. My nommer as iemand verder iets wil weet is *** Rian. Hoop hulle baas lees hierdie en maak iets gebeur....
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.