DVdW
David-Louw Van der Westhuizen

1 reviews | Active since Sept 2024

27 Sept 2024, 07:48

Dankbaar!

Nadat ons die afgelope naweek vas gesneeu het, het die span van Pyramids ons ingeneem nadat hulle reeds vol was! Ek wil net baie dankie aan Fetsi, David en span sê vir alles wat hulle vir ons gedoen het, veral onder die omstandighede! Die omgewing se krag was af, die pad was toe en niemand was voorbereid vir wat moeder natuur na ons kant toe gegooi het nie! Tog kon ons lekker warm stort, iets te ete kry en in n bed slaap en nie soos baie,in hul motors op die N3 sit nie! Weereens baie dankie , sien julle gou weer!

0
Replies (0)