RD
Ricky D

1 reviews | Active since Sept 2022

16 Sept 2022, 15:05

********** and unprofessional

Middag mensies, wil net jul waarsku om nie die bestuurskool Purple Turtle te gebruik nie hul is baie *****.. My dogter het die volle bedrag van R3600 aan hul betaal vir 6 lesse, n prep les en vir die kostes van haar lisensie. Hul het haar op die ou end net vir 4 lesse gevat, waarna die Hendrina kantore op strike was. Hul het haar vir 3 weke aan n lyntjie gehou en nooit gevat vir haar laaste lesse nie. Waar hul n plan kon maak en haar na n ander lisensie kantoor kon vat. My dogter het hul gese sy vlieg oorsee hul moet haar help met haar laaste lesse wat nooit gebeur het nie. Hul skuld my dogter nou R2480 terug, het met die eienaar Metilda of Melinda gepraat en die was kortaf en gese haar boekhouer moet ons refund maar die is siek. Die "boekhouer" het my ges***el en gese sy sou die volgende dag 14 Sept kantoor gaan en n refund doen. My kind wag nou nog vir haar geld. Ek het die "boekhouer" se nommer op foon gesave en toe ek na haar profile kyk het die naam Electra Electricians opgekom. Ek neem aan dis n vriendin wat namens die eienaar die praatwerk doen. Mense doen julself n guns en gaan preview eers n besigheid se reviews op Google by Hello Peter. Daar het die reviews gele wat ek ook gepost het. Moenie hierdie mense vertrou met jul gelde of lesse nie.

0
Replies (0)