MM
Michelle M

1 reviews | Active since Oct 2020

08 Oct 2020, 17:54

Useless service, untrained employees and *** after sales

Wees baie versigtig vir die mense *****ste bliksems onder die son. R9600in die toilet af. Hulle vat jou injectors se hulle maak dit reg dan kry jy dit net so trug niks reg gemaak nie. Daar word gese die bestuurder sal bel dan kom net mooi niemand trug na jou toe nie. Jy word op whatsapp geblok tot hulle dink hulle het alles uitgesort hulle praat met jou wane hulle so voel anders *** jou hulle het kla jou geld so hulle warry nie oor jou probleem nie.

0
Replies (0)