HvdN
Herman van der Nest

1 reviews | Active since May 2021

17 Jun 2021, 14:04

****ed

Puls Injector Services: Bly weg. Ons is tans besig met 'n bedrog saak teen hierdie mense. Verder voldoen hulle fakture nie aan die belasting wette nie, gevolglik is hulle deur ons rekenmeesters ook aangegee by SARS. Altyd stories, hou nie by aflewerings ooreenkoms nie, stuur verkeerde goed en weier dan om die geld terug te betaal nadat die goedere vir hulle terug gestuur is. Sit jou onder druk om te betaal met as jy nie dadelik betaal nie, gee hulle dit vir iemand anders wat dit ook wil hê. Hulle voldoen dus ook nie aan die "consumer Protection Act" nie en ons gaan nou ook nou ook 'n klag teen hulle lê by die Consumer Protection councel. Die ander optrede is dat ons hulle nou deur die hof vir klein eise ook gaan dagvaar. Ek skryf al hierdie optredes wat ons volg sodat ander mense met dieselfde probleem ook hierdie stappe kan volg. Hierdie ******** moet gestuit word. Ons sal voort gaan met die kriminele klagtes. Om die saak teen hulle te versterk, nooi ons ander wat die selfde probleem het om inligting per e-pos aan ons te stuur na *** Stuur vir ons soveel inligting as moontlik sodat ons dit aan die ondersoek beampte kan oorhandig asb. Link na inligting oor die consumer protection act: https://www.michalsons.com/blog/returns_under_the_consume-protection-act/9191

0
Replies (0)