FE
Frederick E
1 reviews | Active since Jun 2009
16 Feb 2022, 15:15
Word bedryf deur skurke. Patetiese diens
Patetiese diens en moenie jou deposito terug verwag nie. Hulle wil die eenheid laat oor uitverf na my seun 2 uit 5 maande in die eenheid gebly het. Ons het reeds bewys dat al die "skade" reeds bestaan het voor my seun ingetrek het, maar kan twee maande later steeds nie ons deposito uit hulle kry nie. Niemand antwoord hulle telefone nie. Aardskurke hierdie.
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)Pukki Verblyf's replyOfficial
16 Feb 2022, 15:34Goeiedag Mnr Eek
Dankie vir die boodskap, ek het reeds die verslae van die eksterne inspekteur ens aangevra. Wil graag die volgende net onder jou aandag bring, daar is absoluut geen rede dat Pukki verblyf net die geld sal hou nie, ons kan niks eers daarmee doen nie, Indien u seun die intrek ver**** in gegee het moes die inspekteur dit gehad het om die vergelykings te doen. Indien die inspekteur n fout gemaak het, moet hulle dit terug betaal! Maklik soos dit, ek gaan deur die verslae werk en vir u terugvoer gee op epos. Groete

Pukki Verblyf's reply16 Feb 2022, 15:34
Official
Goeiedag Mnr Eek

Frederick E's updateReviewer Update
16 Feb 2022, 15:43Praat met Michele. Sy het drie weke gelede al aangedui dat julle die vorige verslae gekry het waar die "foute" reeds aangedui was. Dis nou buiten vir die videomateriaal wat ek vir julle gestuur het wat die "foute" toon die dag wat my seun ingetrek het.
Op watter gronde kan julle die uitverf van 'n eenheid van 'n deposito aftrek nadat my seun vir 5 maande gehuur het, waar hy minder as twee maande fisies in die eenheid was?

Frederick E's update16 Feb 2022, 15:43
Reviewer Update
Praat met Michele. Sy het drie weke gelede al aangedui dat julle die vorige verslae gekry het waar die "foute" reeds aangedui was. Dis nou buiten vir die videomateriaal wat ek vir julle gestuur het wat die "foute" toon die dag wat my seun ingetrek het.
Op watter gronde kan julle die uitverf van 'n eenheid van 'n deposito aftrek nadat my seun vir 5 maande gehuur het, waar hy minder as twee maande fisies in die eenheid was?
Op watter gronde kan julle die uitverf van 'n eenheid van 'n deposito aftrek nadat my seun vir 5 maande gehuur het, waar hy minder as twee maande fisies in die eenheid was?
FE
Frederick E's updateReviewer Update
17 Feb 2022, 14:22Dankie. Julle het dit nou uitgesorteer.
FE
Frederick E's update17 Feb 2022, 14:22
Reviewer Update
Dankie. Julle het dit nou uitgesorteer.
Pukki Verblyf's replyOfficial
17 Feb 2022, 17:43Dankie vir u geduld. Groete
Pukki Verblyf's reply17 Feb 2022, 17:43
Official
Dankie vir u geduld. Groete