jN
jacob N

1 reviews | Active since Dec 2016

13 May 2021, 14:13

******** financial services

Donnerse ******** maak my mal. Die vrou in foto promote die company, prudent financial pty ltd. Doen aansoek vir R100k, word goedgekeuraar voor jy die geld kry moet jy hulle R5000 betaal vir versekerings risiko. Waarom dan aansoek doen vir n lening as jy geld het. PASSOP VIR DIE MENSE

0
Replies (0)