AD
ANDRE D

1 reviews | Active since Jan 2014

16 Feb 2023, 13:34

SWAK NASORG DIENS

Ons het 'n inverter terugestuur vir toets en herstel. Sukkel nou al 6weke om dit terug te kry. Firma antwoord nie hulle telefoon nie. Belowe hulle sal terug kom - as jy 'n wats-up stuur. . E-pos boodskappe word ook nie geantwoord nie. Ons is al 40jaar in besigheid. Nog nooit het ons hierdie tipe diens ontvang nie.

0
Replies (0)