RvD
Ronél van Dyk

1 reviews | Active since Feb 2018

12 Aug 2019, 18:33

Ms

Wat n ongelooflike horrific ondervinding. Het my man se horlosie ingevat 11 Mei en dit 4 Aug terug gekry. Dit het vir die 3de keer in gegaan vir die pennetjie wat uigeval het. Natuurlik was dit ons skuld "wear and tear" kos my R1300 en n week later het die pennetjie weer uit geval. Die mense Bel jou nie terug nie. Ek het nog nooit sulke swak diens gekry nie. Sal nie weer daar koop nie

0
Replies (0)