PJ
Patricia J
1 reviews | Active since Nov 2022
09 Nov 2022, 08:13
Bly weg van die protea hotel in Oudtshoorn
Die eienaar van die protea hotel Oudtshoorn is n *****.ek hek n funk die daar by hulle gedoen en sy werkers het vir my n tafel op gesit onder n airconditioning in hulle saal,toe mors dai airconditioning klomp water op my camera en laptop toe veloor ek my camera wat pap nat was.hy wou nie eers onverskoning vra nie.en wou nie eers my naastenby vergoed vir my camera nie hy het net gese wie se my camera het daar nat geraak
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)