1 reviews | Active since Nov 2018
Prosperitas
Ek is oorhandig deur my kind se skool aan Prosperitas , Ek het nie finansies om skool geld te betaal nie en so het ek n ooreenkoms geteken met die plek. My debiet order het afgegaan nadat EK hulle moes bel en vra om die geld te vat en daar is gese eers is die email nie gekry nie toe bel n Dame my en skel my uit want ek het nie betaal nie maar ek het hulle gemail en dis nie my werk om op te volg nie. Sy was baie ongeskik en het gese ek moes my skool fondse betaal aan die begin van die jaar, wie gee haar die reg om dit te se ??? As mens nie geld het nie kan mens nie bloed uit n klip tap nie !!! Ek het hulle gese ek is n enkel ouer ek werk net vir huur en kos daar is GEEN ekstra geld nie maar ek was bereid om R100.00 aftesny by my vleis geld om te betaal. Sy het geen reg om op my te skreeu nie , ek sal haar raporteer by die Raad vir Skuldinvorderaars ook !!!
