eE
eliouseh E

1 reviews | Active since Nov 2016

02 May 2018, 17:41

Property Solutions swak diens en rekeningkunde

Ons het vir 2 en half jaar ongeveer gehuur deur Property Solutions, Middelburg. Gedurende hierdie tydperk het ek en Catharina wat die finansies hanteer gedurig geargumenteer oor debietorders wat verkeerd is, of nie reggemaak is, geld te min afgetrek, water rekeninge te veel op uitgewerk ens. Nou het ons getrek en 14 dae later is ons deposito na aftrekkings aan ons uitbetaal. 2 maande nadat ons uit is het ek navrae gedoen oor die R650 water deposito wat ek moet terugkry. R50 is gehou vir my kragkaart en R200 is aan my uit betaal. Catharina het aangedring dat die restant van R400 aan my uitbetaal is saam met my deposito geld 14 dae na uittrek wat nie so is nie. Ek het reeds die saak aangegee by die ombudsman en is besig met klein eise Hof stappe maar is ongelukkig omdat ek deur al die moeite moet gaan agv een inkompotente vrou wat nie haar werk reg kan doen nie! Ek sal seker maak almal orals weet van die swak diens! R400 IS R400!!!!!

0
Replies (0)