AS
Adriaan S
1 reviews | Active since Oct 2015
08 Oct 2015, 15:10
Huur kwesie
Het n huis gehuur deer agent .in bine die eerste 3weeke van ons huur ****rak het hulle als in die ****rak nie na gekom nie .niks wat gebreek was is regemaak nie die eienaar het geweier en di agent het ons nie in kenis gestel tot na 3 maande nie .di eienaar se dogter het di eindom in dinselde tyt geadverteer vir 3duisend n maand minder as ons anfanklik huur bedrag .noundat ons getrek het wil di agent ons dagvaar en itc vir n heele klomp verskilinde bedra van 38duisend tot 12duisend .ons word gedruig om ons te itc .ek het hule naanbod gemaak .at staan ons tedoen .en hoe gan ons tewerk
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)