1 reviews | Active since Jul 2011
Uiterse swak korrespondensie
Ek het aansoek gedoen by Profmed vir lidmaatskap. Frans de Jonge het my om en by 3 weke terug ge****ak. Intussen het ek hom 2 keer gebel om te hoor of my aansoek al verwerk is. Hy het gese hulle is besig om deur my en my man se chroniese medikasie te werk om seker te maak dit word ten volle betaal. Hy sal binne n dag of 2 terugvoer verskaf. Ek het hom Woensdag (11/2) ges***el en weer navraag gedoen. Hy het my verseker ek sal vandag (14/2) terugvoer van hom kry. Ek het hom vanmiddag by 3 uur ges***el maar sy foon het net gelui en na voicemail oorgegaan. Dit is absoluut pateties! Hulle klink so professioneel en “agtermekaar” en dan is die korrespondensie so swak!! Ek verwag spoedige terugvoer en n geldige rede vir die vertraging! Ek het nog nooit so lank gewag by n mediese fonds om terugvoer te verskaf nie!
