TE
Tiekie E

1 reviews | Active since Jan 2021

22 Jan 2021, 18:58

Profmed swak diens

Profmed betaal glo 100% 'in hospital dentistry' volgens Pro Active Plus opsie, maar weier om toestemming te gee vir 15jarige kind wat vir sjirurgie moet gaan vir geïmpakteerde oogtande. Geen verduideliking of telefoniese ****ak - weier net eenvoudig toestemming! Werf dan kliente met vals advertensie op profmed.co.za

0
Replies (0)