PS
Peter S

1 reviews | Active since Jan 2019

31 Jan 2019, 13:36

Uitstekende diens!

Ek het 'n Ford Ranger by Pro Quick Motors gekoop en is hoogs tevrede met die diens wat ek ontvang het. Toe ek by Pro Quick Motors aankom, het vriendelike verkoopsmanne my verwelkom, koffie / tee / water aangebied. En hulle het agteroor gebuig om my tevrede te stel. Toe ek die motor kom haal, het ek 'n groot mandjie met wyn, biltong en lekkergoed ontvang. Uitstekende diens, skoon vloer, puik motors en 'n tevrede klient. Sal definitief Pro Quick Motors aan enige iemand aanbeveel!

0
Replies (0)