CV
Christo V

1 reviews | Active since Feb 2018

27 Feb 2018, 16:15

WEES GEWAARSKU TEENOOR PRO PACK

Ek het onlangs my meubels vervoer met Pro Pack Furniture Removals.

Ek was beindruk met die manier wat die persoonlikke besittings en meubels gehanteer en verpak word.

Met die uitpak het ek spoedig agter gekom dat van my items weg is.

Het onmiddelik die bestuurder ge****ak en hy het my gevra om dit op skrif te sit wat beedig is deur SAPS.

Die ui**** is dat die bestuurder dit aan my gestel het dat hy glo nie sy mense het dit geneem nie maar hy is bereid om 70/30 te skik.

So wees gewaarsku dat as jy nie n inventaris vir "elke item" opgetrek het nie, jy bereid moet wees om jou items te verloor as Pro Pack die vervoer doen.

0
Replies (0)