EP
Etrezia P
1 reviews | Active since Nov 2012
25 Mar 2024, 20:30
Brian is uiters professioneel en stel sy kliente altyd eerste
Brian is uiters professioneel en stel sy kliente altyd eerste. Altyd bereid om opofferings te maak om sy kopers gelukkig te maak. Kry gereeld terugvoering oor die proses se vordering. Daar is niemand beter om jou te help om jou droom huis te kry nie. Dankie vir alles Pro-Namic!!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)