lS
lee S

1 reviews | Active since Jul 2014

03 Mar 2016, 16:34

adt pro active

Ek sal in my lewe nie weer gebruik maak van pro active nie! Ons het n alarm stelsel laat insit maar die ding het seker 3 maande gewerk toe werk hy nie meer. daar het 2 ******* laaitjies kom kyk wat is verkeerd en net gese hulle weet nie wat is fout nie. die battery het gebreuk en ons moes ons eie battery gebruik. hul het my en my suster se goed om geruil so as ek die panic button gedruk het of ons alarm gaan af het hul na haar huis toe gery en as haar alarm afgaan het hul na my toe gekom maar die 1ste 6 maande was die goed reg ek weet nie wat hul gemaak het om dit om te ruil nie. ek het net ophou betaal omrede ek nie eers kon hulp kry as ek hulp nodig het nie nou het hul my oorhandig! ek sal nogsteeds nie daai geld betaal nie vir wat!?!? geen diens?? ag hulle kan loop vlieg. ek gaan nog springs advertiser toe ook is nou net mooi keel vol vir die gemors.

0
Replies (0)