PVdM
Piet Van der Merwe
1 reviews | Active since Jan 2021
10 Jan 2021, 11:00
Verhuising goed gekwyt
Baie dankie aan Michelle,Bongani en sy hele span met die goeie diens (van kwotasie tot aflewering) wat ons ontvang het met ons verhuising vanaf vrystaat na kaap toe. Alles het verloop soos ooreengekom en die hele vrag het veilig gearriveer. Dankie kêrels, julle het julle goed gekwyt van julle taak.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)