IK
Ina K
1 reviews | Active since Nov 2019
18 Nov 2019, 18:15
Uitstekende diens Pro Active
Baie dankie Proactive met die uitstekende diens wat ons van julle gekry het met die vervoer van ons meubels na Pretoria toe. Baie professionele personeel. Veral Lyndi en Cyril. Die 3 persone wat die meubels kom haal het was flink en vriendelik en niks was vir hulle te veel moeite nie. Cyril julle het n puik span. Doen so voort. Baie dankie die Krugers.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)