WD
Werner D
1 reviews | Active since Sept 2019
05 Sept 2019, 16:05
Uitstekende diens!
Ek wil hierdie maatskappy baie dank vir hulle uitmintende diens, Pro Active het ons op tyd gehelp nadat ons amper vasgesteek het met ons trek vanaf Garsfontein na Gordonsbaai. Die vorige maatskappy (EEZI MOVES), wie ons trek moes aan ry, het ons op die nippertjie laat weet dat hulle nie meer ons trek kan doen nie. Ek het Pro Active ges***el en hulle het dadelik 'n trok uitgestuur om my uit my pinaarie te help. Pro Active se diens was baie vriendlik en professioneel. Ek sal Pro Active aanbeveel vir enige iemand wie 'n trek wil doen. Hulle is een van die beste in hierdie besigheid.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Pro Active Trucking and Movers (PTY) Ltd 's replyOfficial
05 Sept 2019, 16:16Baie dankie dat u tyd geneem het om 'n hersiening te doen. Ons waardeur u terugvoering. Ons maatskaapy is trots op ons dienste en ons kliente se benodighede kom altyd eerste. Weereens, baie dankie dat u Pro Active Trucking and Movers vir u trek gekies het.
Pro Active Trucking and Movers (PTY) Ltd 's reply05 Sept 2019, 16:16
Official
Baie dankie dat u tyd geneem het om 'n hersiening te doen. Ons waardeur u terugvoering. Ons maatskaapy is trots op ons dienste en ons kliente se benodighede kom altyd eerste. Weereens, baie dankie dat u Pro Active Trucking and Movers vir u trek gekies het.
