FK
Farren K

1 reviews | Active since Jul 2021

01 Jul 2021, 22:39

Ons trek na George toe!

Dankie Dumi(drywer) en span,ons het van Witbank af deur George to getrek en hulle het on gehulp met die optel van ons meubels tot wa hulle moes aflaai,elke box en meubel gesit wa ons dit gesoek dit in ons nuwe huis.Dankie Pro Active julle is die beste!

0
Replies (0)