PVdM
Petrol Van der Merwe
1 reviews | Active since Mar 2021
15 Mar 2021, 13:52
Goeie dienste vir die t****e keer.
Baie dankie vir julle dienste.Julle het ons op die laaste minute gehulp met ons trek hier in Pretoria dankie.Moet se my sister het ook van julle gebruik om af kaap toe te trek en julle het dit wee bewys om ons die beste dienste te gee.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)