JR
Jean R

1 reviews | Active since Jan 2020

06 Jan 2020, 14:02

Goeie diens

Wil net se dankie vir Pro Active Trucking and Movers wie ons trek sorgvuldig en op tyd gedoen het. Die manne wie die verpakking gedoen het, het ons meubels sorgvuldig hanteer. Hulle het dan ook ons meubels vervoer en het op die gestipuleerde tyd by die aflewerings punt gearriveer. Die prys uit Pretoria na Kaapstad was baie bekostigbaar en billik. Ek sal enige tyd Pro Active aanbeveel vir hul puik diens.

0
Replies (0)